Welcome
Welcome to papgooianonymous

You are currently viewing our boards as a guest, which gives you limited access to view most discussions and access our other features. By joining our free community, you will have access to post topics, communicate privately with other members (PM), respond to polls, upload content, and access many other special features. In addition, registered members also see less advertisements. Registration is fast, simple, and absolutely free, so please, join our community today!

E-TOLL SISTEEM

Vir die mense wat net wil ploef praat.....

E-TOLL SISTEEM

Postby tweezer » Sun Apr 15, 2012 7:42 pm

Hi almal. Hierdie e-tol sisteem geld dit vir almal wat motors in Gauteng besit en, bestuur. Of is dit net vir die wat die roetes gaan ry waar die tol hekke is. As voorbeeld, ek is in Nigel woonagtig en gebruik glad nie die roetes waar die tol sisteem in werking gaan tree. Hoop julle kan die uitlegging gee. Dankie. :?
Wes Rand Polisie Gauteng
Provinsiale Klere
Nigel
Chris H. (senior)

Wees Net Jou Self Moet Nie Voorgee Wat Jy Nie Is Nie Of Nie Kan Wees Nie
User avatar
tweezer
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 3141
Points: 0
Joined: Wed Apr 04, 2012 10:44 am
Location: Nigel
Has thanked: 432 time
Have thanks: 701 time
Reputation: 79

 

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby Bishop3006 » Sun Apr 15, 2012 7:51 pm

Oom Chris,

Dis net jy as onder daai "mooi pers ligte" deurry. Enige ander paaie raak jou glad nie - in hierdie stadium.
Wie't gesê aftrede gaan oor ouderdom? Dit gaan oor kontantvloei...

"The definition of insanity is doing the same thing over and over and expecting different results." (Misattributed to many people)

Sosiale hengelaar
User avatar
Bishop3006
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 11411
Points: 1
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:59 am
Location: Pretoria
Has thanked: 2842 time
Have thanks: 2213 time

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby MarketingMother » Sun Apr 15, 2012 10:56 pm

Yes geld nie vir almal nie!

So die mense wat nader aan die huis werk score big time this time!
Visvang, golf en seks.. weet nie watse enetjie is lekkerder nie!!

Hoekom bestaan die aarde uit 70% water en 30% land? Want daar is manne wat gebore is vir fishing en nie vir grassny nie jy sien!
User avatar
MarketingMother
VIP Member
 
Posts: 17
Points: 0
Joined: Fri Apr 13, 2012 2:51 pm
Has thanked: 0 time
Have thanks: 1 time
Reputation: 5

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby tweezer » Mon Apr 16, 2012 7:05 am

Mre almal. Dankie vir die terugvoer, kry die wat dit gebruik jammer. :evil: :evil:
Wes Rand Polisie Gauteng
Provinsiale Klere
Nigel
Chris H. (senior)

Wees Net Jou Self Moet Nie Voorgee Wat Jy Nie Is Nie Of Nie Kan Wees Nie
User avatar
tweezer
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 3141
Points: 0
Joined: Wed Apr 04, 2012 10:44 am
Location: Nigel
Has thanked: 432 time
Have thanks: 701 time
Reputation: 79

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby Bishop3006 » Mon Apr 16, 2012 8:20 am

Lyk darem of hulle hom cap na iets soos R550 per maand - net nie seker of jy 'n tag moet hê om vir daai te kwalifiseer of nie. Hulle is uit daarop om almal wat die paaie ry te dwing om te registreer...
Wie't gesê aftrede gaan oor ouderdom? Dit gaan oor kontantvloei...

"The definition of insanity is doing the same thing over and over and expecting different results." (Misattributed to many people)

Sosiale hengelaar
User avatar
Bishop3006
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 11411
Points: 1
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:59 am
Location: Pretoria
Has thanked: 2842 time
Have thanks: 2213 time

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby Boerboel » Wed Apr 18, 2012 9:19 am

Niemand moet registreer vir die etags nie, as almal saam staan sal hulle nie die geld kan insamel nie en die ding sal moet gestaak word.
Hoe dit nou werk is as jy 'n etag het betaal jy so 30c/km as jy nie een het nie R1,75/km as jy etag het word dit gecap op R500, as jy nie een het nie word dit nie gecap nie.

Hulle sal vir jou 'n rekening stuur elke keer as jy deur een van daai goed gaan en jy het dan 7 dae kans om dit te betaal teen 'n beter prys anders kos dit jou die duur prys.

Hulle is besig met afpersing, ek ry dit net as ek gaan hengel of kuier by mense maar ek weier om te betaal of te registreer. As 4miljoen mense nie betaal nie gaan hulle nie almal kan opsluit nie
<°))))>< .......... Lets go Carping ....... ><((((º>

Catch Photograph Release
User avatar
Boerboel
VIP Member
 
Posts: 58
Points: 0
Joined: Mon Apr 16, 2012 8:54 am
Location: Alberton
Has thanked: 60 time
Have thanks: 18 time
Reputation: 8

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby bossie » Thu Apr 19, 2012 10:45 am

:( ek sal maar moet kak en betaal ek ry minimum 5000 kms pm.
bossie
Qualified Papgooier
Qualified Papgooier
 
Posts: 560
Points: 0
Joined: Mon Apr 16, 2012 6:38 pm
Has thanked: 34 time
Have thanks: 168 time
Reputation: 19

Re: E-TOLL SISTEEM

Postby Cornflakes » Sat Apr 21, 2012 1:40 am

Dear Izinyoka,

Now it's time you give back to the community... Please steal e.Toll power cables. We beg you

Pta/Jozi

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
Brandon Daniell
Sosiale Hengelaar (Fishing for Fun)
brandondaniell@gmail.com
User avatar
Cornflakes
Qualified Papgooier
Qualified Papgooier
 
Posts: 1101
Points: 0
Joined: Tue Apr 10, 2012 9:02 am
Location: Alberton
Has thanked: 100 time
Have thanks: 266 time
Reputation: 28


Return to _Ditjies & Datjies

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 0 guests

suspicion-preferred